Medisyneman
Adele ReyndersIs dokter Richardt Roodt werklik die onbaatsugtige barmhartige Samaritaan wat Gretha Conradie daardie Sondagaand op 'n ongelukstoneel ontmoet het, of steek hy iets weg?
Hoe diep is hy by die tradisionele helers vereniging betrokke? En wat mag die mens alles doen in die naam van navorsing, die wetenskap en vir geld? Wanneer Gretha as spotprent joernalis by die Modjadji Sun koerant in Limpopo begin werk, duik daar telkens vra soos hierdie op.
Maar die belangrikste vraag is: Hoekom is dit juis hy wat haar hart kom steel? Liefde, spanning en humor.
年:
2013
語言:
afrikaans
ISBN:
B007UN2T86
文件:
PDF, 695 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2013